Visitasie
Visitasie kom plas met my saam in die Eros-poel van genotservaring wat heilig spoel oor gladde klippies van liefde rein en wat vir ewig mag aanhou as liefdesrefrein kom kurkprop en duik ook saam met my waar die hartstog in die kuile van Eros bly maar getemperd deur respek en selfbeheer die sinlik’banale uit die […]
Verlies van Geheue
Verlies van geheue Twee doodsgordyne wat eens oë was en jeug se lewensglans word dowweglas; verstar sielloos, sienloos verby my blik sinstorend in onbegrip verstrik. Verward, verdwaal, het ek haar tog gevind met min onthou (in son se bloedig’ heet met kaak geklemd en hare ongebind, die rug verkrom) my en my naam vergeet! “Kom […]
Ongerief (Goud)
aan ‘n Jan Rabie tafel eet ons ‘n wegneem wraak ontbyt nog net drie koppe is oor met ‘n vurk in elke oog ek sien nog die spek en ek sien nog die eiers hul lywe is ook reeds weg net ons drie koppe staan tereg daar’s nie hande nie daar’s nie voete nie net […]
Kom Dans
voete raak amper nie die swart konsertvloer bo vlieg ń vuil tutu* voete pomp in modder pot ontgin raar grondstof bou stene van elektronika voete loop werksgange dra moeg koppe dronk gedink oor finansiële state voete dans gly loop laat vlieg bou dink na die maat gespeel deur ń vals orkes * rok of slip […]
Bewaar Tyd
sluitel draai gee veer krag aan juweel geanker wiel ratte draai in skaal naalde steek af die dag ń muur god gesig het beste plek die dag se middelpunt oë slaan ag op afskop merke wegspring hardloop stop muur god kindjie blink agter glas gesig jaloers oë waardeer die kosbare arm tyd muur horlosie staan […]
Ou hond, nuwe truuks
(Stergradering silwer, woordetal 397) Proverbs 23:7 (NKJV) : “As a man thinketh in his heart, so is he.” Maak nie saak hoeveel keer ek hierdie vers raakgelees het nie, dit het nie ‘n blywende indruk gemaak nie, maar die dag toe ek die volgende raakloop, “Change the way you look at things, and things you […]
Intertekstuele uitdaging
Strooi my as oor die oseaan. los my daar wild en stormvol en ewig vleesloosvry en hawevoos; met bruisende golwe tussen wind, sterre en die maan, dobberend tussen kontinente – laat my vaar, vortex om my realiteit toeskietlik in my onvergangklikhied. Strooi my as oor die oseaan. vergeteld in die eggo van my bestaan, © […]
Kattekwaad (Silver) 399 woorde
‘Waar ‘n rokie trek, brand ‘n vuurtjie,’ het ek as ma ‘letterlik’ sommer vroeg geleer. Terwyl ek my kroos kan hoor lag en stry, was alles veilig en oukei. Ek kon maar net gaan keer voordat hulle mekaar ernstig beseer. Maar … sodra ‘n onheilspellende stilte neerdaal, het die rookseine begin S.O.S. Hoekom onheil altyd […]
mag God ons hoor
mag God my hoor troossag koud eensaam warm my kreet val op dowe *oor mag God my hoor hulle swart die wêreld hulle kou klanke koorsig dans saam met hulle eie ek gee vir ander nie ‘n plek g’n vir niemand niks woorde helder dof trap bo-oor mekaar die holgille maak my klaar in hul […]
Net ‘n gedagte (Silwer)
Hou my altyd op die regte pad waar ek rus kan vind onder, die koelte van bome dat ek geen bekommernis sal hȇ Ek weet hoe dit voel om alleen en bang te voel maar nooit het U my gelos my elke keer weer kom haal Ons lewe hier op aarde is net ‘n kort […]