Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 65)

– my offer vir vandag my totale afhanklikheid aan Hemelse Vader – berei voor vir smarte waarin jy kan sterk staan in tye van groot nood – moet jy bloedoffer vir hierdie tye wees is jy reeds paraat – al het jy nie geld nie berei voor sodat jy oorleef sodat jy kan oorleef – […]

– my siel sit op lugkussing waar my duin se basis was is daar nou niks meer nie – tweifel suig in my hart die Woord bevraagteken, dit doen mens mos nie – waarlike liefde in jou hart kom na jy waarlik kan vergewe so interpreteer mense dit – wanneer barbaarse diere my volk se […]

– huil stamp vir mismoedig om en mismoedig skop selfbejammering daarna stuur selfbejammering vir depressie ‘n boodskap wat snedig en suur jou dag verarm – omring jou met laggies vriendelikheid wat niks kos al huil selfbejammering sy eensame lied onder al jou smartlikhede lag verryk jou siel – ©Teárlach

– in my loopgraaf stoor die wapen dikwels dit raak gevaarlik en ongewens jy voel blootgestel en paniekerig soos iemand wat kwaad word maar niks kan antwoord nie so stoor elke mens soms krop maar gevoelens vir latere gebruik bring spanning ongeluk en liefdeloosheid so: moet nie opgaar wat nie moeite werd is nie – […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed