Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 64)

– hier op my duin is daar mos geen modder nie modder soos rooi glibberige, klouende modder bakermat se berge gly jy een stryk deur die reënseisoen sommer van die geskraapte pad af tot in die afvoersloot vier by vier of te nie – as daai klei jou gryp hou hy jou jou wiel skiet […]

Het mens maar net geweet wat die lewe alles van jou gaan vra het mens maar net so bietjie gesien wat nog gaan gebeur dan kon jy soveel hartseer keer Miskien moet jy net meer in jouself glo en leer om daardie gevoel te vertrou begrawe al jou foute dit is waar! Dan gebeur wonderlike […]

– my duin is nat gebid die suile vog wat afsak het strome riviere gemaak het gebede om reën stil gemaak terwyl die ergste stormwater in rooi rivier strome spoed hark en ploeg die boere om landerye en bome weer netjies te kry stedelinge kyk op en sug want helaas nog ‘n sikloon is oppad […]

trek oop die sluise van jare se retensie sodat bruisend kan tier ‘n liefdesvloed meesleurend in ekstase na onbekende loop om jare se hegtenis sielvol te ontsluit sodat droë beddings versadig kan word met ongekende behae my verhef tot najade en ek stil, tevrede meandries weg kan vind na gedeë spoeling vir vredevolle sielsrus ©Driekie […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed