offer
–
my offer vir vandag
my totale afhanklikheid
aan Hemelse Vader
–
berei voor vir smarte
waarin jy kan sterk staan
in tye van groot nood
–
moet jy bloedoffer
vir hierdie tye wees
is jy reeds paraat
–
al het jy nie geld nie
berei voor sodat jy oorleef
sodat jy kan oorleef
–
berei voor met vriende
wat verwysingsraamwerk is
vir jou oorlewings plan
–
mag die offer van ons tyd ook
ons kinders se kinders vryheid bring
sodat hulle kan onthou en bou
–
soos ons ook vandag nog
op ons vaders se spore volg
op Hom wat hulle God was
–
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.