deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Die Lewe, Filosofie Share: verwante: grond Die duif en die doop 15 Februarie 2021 605 gesien 0 Komentare 0hou van bittersoet – dit is vrolik vrolik die lewe al dans ons op spykers ewe – glimlagte alom suur gesigte verdwyn al proe ons dom aan aalwyn se wyn – ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende