Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 83)

soms is my duin gestrem gaan daar vae beelde verby wanneer lae mis oor golwe sak sien my verstand net die boodskap in gister se glinsterende see en strand daardie mislukte werklikheid kom voor ook wanneer ek na mense-beelde kyk mooi gesigte wat dalk blinkend lieg alles wat mooi lyk is dalk geheue terugblik na […]

inheemse bome kom en gaan in oneindige proses van groei voortplanting gesond en sterk aangeplante bosse groei en val word gevel sodra boom ryp is om hout te voorsien aan bedryf sederbome was altyd aangeplant op die grense van begraafplase vandaar metafoor van seder val hierdie dis funksionele lewensjaar het die klem gebring op seders […]

in die loopgraaf van my gemoed skink ek vir oulaas ʼn kelkie bloed tussen vergeelde liefdeswoorde lê vele vergete beloftes verdwaal in rym en akkoord want jou dade het dit weerspreek jou hande tussen waarheid en leuen verdwaal geraak die teenoorgestelde begin praat nou staan ek hier voor jóú loopgraaf en strooi reuklose blomblare hef […]

stil sit ou grysaard hy droom en sien visioene vergesigte van sy mense se lot alles om hom het verbrand en verwoes hier en daar lê daar ‘n groen-geel kolletjie verraderlike spieëlbeeld soos water wat in die woestyn son wink sy visioen van een land een republiek van kaap tot teen zambesie rivier lê star […]

mense kyk maar sien niks soms stap hul bo-oor iets sonder om waar te neem veral in nasionale parke jaag dit net van punt tot belange punt sonder rus so kyk mense ook soms sleg na hul eie kinders weet nie eens as hul huil of tot die dood ongelukkig is in wat hul elke […]

saggies vryf sy oor sy kop vryf die yl haartjies bymekaar van eerste aanraking was dit so die gevoel diep in haar moederhart min sou sy toe kon weet van die smart wat dalk nog haar deel sou kon word toekoms het geen deel van daardie salige oomblikke van aanraking lewensloop verloop soms vel week […]

alleen het my duin verkeer met golwe en winde wat geteister het met woede en woeste aanslag daaroor het die duin maar geduldig gewag elke nuwe dag beleef en geswyg oor my duin het tyd verloop in tyd en tye soms sonder hoop krappe en meeue daaroor beweeg selfs mense spore wat dit beleef so […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed