Jongste aktiwiteit:

week

saggies vryf sy oor sy kop
vryf die yl haartjies bymekaar
van eerste aanraking was dit so
die gevoel diep in haar moederhart
min sou sy toe kon weet van die smart
wat dalk nog haar deel sou kon word
toekoms het geen deel van daardie
salige oomblikke van aanraking
lewensloop verloop soms vel
week is hart van moeder
wat haar kind moet
verloor en groet
onbreekbaar
die band wat
skynbaar
tog soms
breek

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed