Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 93)

drie eeue gelede het daar spore gelê oor my duin spore van eerste europeër wat voet aan wal gesit het om water te soek sy spore lê verberg onder tonne skulpe wat dit bewaar vir iemand soos ek wat dit kan waardeer ewige skat ©Teárlach

Feërie het verander. Té veel na Brody se smaak. Dinge het verskuif en op onnatuurlike maniere beweeg. Ondanks sy onberispelike voorkoms, was hy ‘n borrelende gemors binne. Elke keer as ‘n tropiese blom blom, krul hy innerlik ineen. Dit was gevaarlik. Hy kniel om die laaste heideblomblare op te tel. Flitse van vernietiging – Feërie […]

later is soos kookwater hoe langer dit kook hoe minder bly daar oor die lewe bly ‘n lied maar as jy dit nie sing verdwyn dit in verskiet oor my duin vervlieg tyd hartsbegeertes stroom verby daardie onvoltooide kryt die doek waarop jy skilder met jou verf of bloed laat helderheid of surealiteit met ink […]

môre gaan ek dit doen dit wat ek nog altyd wou doen ouer-as-ou mense sê : as die Here wil hoe jonger hoe meer ydel en wulps kom ons gedagtes oor die lug gister bestaan nie meer vandag is goor môre is alles kom ons tot inkeer is dit soms met ‘n harde knal van […]

kinder oë is rustig, vol van onbewuste wysheid wat die lewe sonder skerms ervaar. ouer oë robot flits in doelgerigte woelinge wat agter donker brille staar. wyse oë vra wie stook vure van haat wat smart baar? alle oë vereenig wat rustig, flits en vra baar, staar en saam vaar.

Dans van die Harlekyn Simon vee liggies oor sy voorhoof. Hy swets toe die gesigverf op sy hande beland. Stadig maar seker neem die blou traandruppel vorm aan op sy gesig. Hy skuif die punthoed oor sy gladgevryfde hare en loop spieël toe. Dooie oë staar terug na hom. “Hoe lank nog Here? Hierdie maskerade […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed