Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Diere"(Bladsy 12)

My Weggooidiertjies Die Weggooi diertjies hop hier om my rond Party is wit, ander swart en party heel bont. Paty is sonder ogies, party sonder gehoor, Ander se lyfies moet ons eers met tyd reg toor. Erdman regop sit hulle en bedel, Veral die een met die skeefgetrapte skedel. Die hasies in ons ‘haven’ is […]

die wind sleur my mee vandag my duin is ‘n fladder van droë blare dit suis en kreun tussen die duine strate selfs my fisante vriende hou bek toe en sit stil koue vloei van wit berge af na benede soos vloeibare skitter wit gedagtes wat skroei sover dit deur kloof en dal beweeg tot […]

Dit gebeur mos maar dikwels dat die winter ons saggies bekruip en Ano is nog lank nie gereed met haar winter kleertjies nie. Die goed is tog so diep weggepak en as luiheid ʼn kolletjie was, was hierdie mens seker lankal net een groot blerts. Die koue moet mos eers behoorlik byt voordat die groot […]

Die spinnerak, die web van die spinnekop, is ‘n verstommende prestasie van ingebore vindingrykheid en tegniek. Spinnekoppe is inverebraat-roofdiere met agt bene, geen tande en geen vlerke nie. Hulle behoort aan die Araneae-familie. Daar slegs sewe spinnekoppe in Suider Afrika waarvan ons werklik kennis hoef te neem. Vyf is gevaarlik en mag selfs dodelik wees. […]

mis bedek my duin klanke rinkink daaroor vistreilers wat kom en gaan see se tafel staan gedek onvoorspelbare golwe wieg heen en weer feesmaal is aan die gang eetgoed kletter helder klanke kos word heen en weer gestuur welriekende reuke hang ryk aptyte word gou versadig wat nie dood maak vet teen mure sit vlieë […]

my duin se oog lê oop daar is pragtige sonlig golwe baljaar plesierig en die see lê uitgestrek blou is die see van die weskus ver draai die meeue daar rond wit en ongerep lê die strande droog lê fynbos en wag op reën my hart sweef oor groen koring land siel sug oor blou […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed