Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Diere"(Bladsy 13)

(aan my geliefde kat wat in die mis verdwyn het) Eensaam se kleed bedek wysheid se bestaan, teen gister se onbeantwoorde vrae word gestry, grou grys wolke van vertwyfeling kom en gaan, Op soek na sekerheid se antwoord vul jy my. Wanneer woede en haat my hart se siel skeur, kom in gedagtenis beelde van […]

mevrou het jy ‘n klein grys kat hier lê een in die pad   ag nee, ag nee, ag nee   plat gesmeer gebroke liggaam kleinste jongste seun nou straatligstatistiek   jammer, jammer, jammer voel buurman oor die straat   hy’t net so weggejaag skryn buurvrou langsaan kwaad   hou vir my die swart sak […]

Trots begin die kwikstertjie paar stokkies, grassies, donsies opgaar stewig word die nessie gebou om hul kosbare eiertjies te hou. In die takke sing Piet my vrou juigend oor die nes, sopas gebou skelm lê sy haar eiertjie daar vir kwikstertjie om te bewaar. Piet my vrou broei eerste uit weet instinkief, niks mag sy […]

… Wat rus te midde van ‘n storm-wind, wat pad ken huis-to, na veilige skuilplek Die spinnerak weerspiel die lig; in die oog van a warrelwind behou jy jou posiesie Daar’s donderweer oppad, dit klop deur die draad se rillings; jy sit rusting in die stewige arms van stilte

Mossie mossie, voëltjie kind met jou skerp gepunte bekkie waarmee jy alles verslind. Vaalbruin is jy van kleur met ‘n titseltjie swart en dalk ‘n kolletjie wit so tussendeur. Weet jy, dat jy vir God belangrik is? Weet jy, dat Hy jou bewaar? Weet jy, dat Hy jou lewe in Sy hande hou? Jy wat […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed