Damaged goods
We are all damaged goods Ripped apart by sin and betrayal Shattered (all over) amongst iniquity Bleeding guts and sorrow We did each other no good Although we tried our best To fit the shoe Now the time has come To set the sails And sail to new horizons Seeking our own peace and harmony […]
Verdwaal
My verdwaal lê anderkant die naat van my denke die misplaas van soveel verwarde, verdraaide wenke die sif van kennis (oor jare versamel) en my eie toegeskulpte geskenke toegedraai en weggepak vir eendag se oopmaak maar êrens het ek verdwaal geraak tussen gister en nou op verkeerde spoor beland en nou lê ek gestrand. ©Driekie […]
brief aan my broer
vir te lank het ek alleen geloop met hierdie groet wat nooit gebeur het nie moes ek stories skryf oor en oor lees sodat ek jou jou werklikheid jou leef in onthou by my kon hou heeltyd kon voel soms wonder ek of jy sien en of jy weet of jy my voel en verlange […]
Hoenders regeer
ek het n hoener sonner stertvere want justice die kat het daai vere een vir een uitgetrek dit het verwilder en raas en maatreels gekos om saamleef hier te bewerkstellig met verloop van tyd het die kolonel die posisie van hoof huisdier betrek dis nou net hier wat ouma dit nie meer kon aanskou miskien […]
Sirkels
party dinge is net sonder begin of end nimmereindigend waar dit ophou het dit reeds weer begin ons stap langs die golwe sononder in bewonder die sirkel die dag wat eindig en nag wat begin n foto wys hoe mooi dis net hier wat jy weer onthou waar lankal se voel weer nuut begin en […]
Vandag is my pa 60 (17 Maart 2019)
Vandag is my pa 60. Hy is oud. Ek meet dit nie in jare nie, my ouma is immers al oor 80 … nee, hy is oud van leef. Oud van stresse wat ek eers nou in hom begin raaksien. Oud van siektes en kwale. Oud van kinders en kleinkinders. Oud van staande bly en […]
Ouma se ridder
Ouma se ridder Sanet staan besluiteloos: die sypaadjie wat om die park loop, of die kortpad deur die park? Sy weet haar ma sal glad nie daarvan hou dat sy deur die park loop nie, want soos alle ma’s glo sy dat die park nie veilig is vir ’n meisiekind alleen nie. Maar Sanet is […]
BOLLEMAKIESIE
BOLLEMAKIESIE Bollemakiesie wag ‘n klein bietjie ons hou ‘n kompetisie ons sing ‘n kinderliedjie my kop is dronk gedraai ons gaan lekker swaai dit voel of ek wil grond toe my kop draai al in die rondte rol en tol so gat oor kop om en om tot ek weer stop neurie my kop ‘n […]
Drie Broers
Eendag, nie so baie lank gelede nie, was daar drie boeties, Walter, Werner en Wouter. Hulle het saam met Pa en Ma gewoon in ʼn baksteen huisie in die middeldeel van die dorp. Soos die verloop van die lewe is, maak die oudste boetie, Walter, klaar met skool en moet hy die wye wêreld aandurf […]