Somer soet
Loop saam met my op die strand hand aan hand voel hoe my liefde brand net vir jou….net vir jou Jy maak alles wat stukkend was weer heel en nuut jy gee my weer opnuut geluk wat my toevou Koor: Net vir jou net vir jou ek gee my alles net vir jou Jy laat […]
Kategorie: LEESTEKENS
Kategorie: LEESTEKENS Die (Latynse/Engelse) alfabet het nou maar 26 letters. Ander tale het ook besondere tekens. MY voorbeelde kom meestal uit Duits, maar iemand wat ander tale ken, weet dat menige ver óór dertig tekens/letters het. Hier praat ons slegs oor die tale wat die LATYNSE SKRIF gebruik.(Òf standaard (blok)skrif, òf kursief.) ※ So gesien, […]
Uitroep na genade
Aan die einde van ʼn ruwe dag sak die son sy kop oor die rante waar die mooiheid en rooiheid van die westerkim ope arms wag dan tuur ek na U oneindig skeppingsprag wanneer my hart deur U melkweg vaar en ek sielerus in U liefdes woorde vind my brose lewe in U sagte hand […]
WINTERLIEFDE
WINTERLIEFDE vers1 winterliefde sny reg deur my in my gedagtes hier langs my sy jy is oppad na die lughawe het jou kom haal op die lughawe vers 2 winterliefde sny reg deur my in my gedagtes hier langs my sy eensaam hier op die hout bankie met my warm stomende drankie Koor: die vliegtuig […]
JY MAAL IN MY GEDAGTES
JY MAAL IN MY GEDAGTES Jy maal in my gedagtes rond jy lig my voete van die grond soen my sagkens op my mond draai my saam in my wêreld rond jy maal in my gedagtes rond ons kaalvoet in die sagte grond ons voete sweef oor die grond liefde dwaal in gedagtes rond ek […]
Gebroke denker
Ek sit hier op ‘n rots, starend na gebroke branderskuim wensend dat ek ons wêreld reg kon dink – sout versoet donker verlig, of vere vang voor dit val; dalk met ‘n nuwe Einstein-teorie oor gebrokenheid Murphy se wette kon herskryf om perfeksie te vervolmaak. Bitter blou van ons oseaan, hemel of lugruim met sienende […]
Verwerp.
Lentebloeisels bloei nie aan die bome in my straat nie en die volmaan gloei nie vanaand nie. Verlange krap in my hart. Ek stap ’n enkelspoor pad. Ek bedek buite beherende springende emosies met ’n laag ontkenning en ’n glimlag. Terwyl ek onbewustelik my teëstand weerspreek. Terwyl ek onwetend met ’n […]
Resensie: TOE EK ONSIGBAAR WAS, die biografie
TOE EK ONSIGBAAR WAS — die wêreld uit die sig van ‘n seun wat elf jarelank vir breindood gehou is ’n Seun word wakker en hoor hoe die mense om hom oor iemand se sestiende verjaarsdag praat, en of hulle sy baard moet afskeer. Hy skrik geweldig as hy merk dat hulle oor hóm praat […]
ken jy die land
1. Ken jy die land waar die springbokram pronk En ook die klank waar die watereend honk Savannah buffels op vlaktes wei En roofdier prooi na slagting lei. 2. Die land waar aasvoëls op bergkranse broei En uitstreep gwano hul nes verklaar Waar geelhout hoog teen die berge groei Die luiperd sy woede ontlaai. Koor […]