Jongste aktiwiteit:

WINTERLIEFDE

WINTERLIEFDE

vers1
winterliefde sny reg deur my
in my gedagtes hier langs my sy
jy is oppad na die lughawe
het jou kom haal op die lughawe 

vers 2
winterliefde sny reg deur my
in my gedagtes hier langs my sy 
eensaam hier op die hout bankie
met my warm stomende drankie

Koor:
die vliegtuig het nou net ge land
kom nou my liefling vat my hand
ek het jou vir altyd kom kry
opgewonde borrel dit in my
my hande wil net oor jou gly
soos liefde het jy my bevry
my drome flits so vinnig verby
het my winterliefde klaar gekry

Eleen van Deventer Vorster




4 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Colin het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tearlach het ‘n nuwe publikasie gemaak