My hart is [steeds] gebreek
Ek is breekbaar soos droë blare [jy weet daai wat as jy te hard daaraan vat verbrokkel dit onder jou vingers]. My hart is nie (en was nog nooit) regtig heel nie en die vrede binne my kan nie die seer daarin stil nie. Ek weet waarin die mooi van die wêreld lê ek sien […]
Boveld nooi
my nooi Karin van die hoëveld boveld meisie van verlangevlei vaalhaarnooi – blouoognooi tintelende wange perskerooi hoëveld-nooi boveld-nooi hartjie o so mooi plaasnooi met handjies fyn en fraai draai die naald flink deur kant en breiwerk krale – stringe – kaartjies niks bly skeef as haar hand daardeur weef hoëveld-nooi boveld-nooi hartjie o so mooi […]
beloftes
blou wolke waai oor dorre duine swanger van vog uit see geskep winkende blou juwele beweeg in dorre binneland blêr skape graspolle waai heen en weer tolbosse pryk kurkdroog droë muur op heining Here bring reën bid elke boer Here bring vrede bid elke gebroke hart bid en vir jou sal gegee word moenie meer […]
eweseer
voor haar het hy weg gekwyn vel en been omtrent net stem oë altyd hoopvol na haar gerig wind dra tyding van mense-pyn moeë skouers sak saggies neer agter elke man bly daar ‘n vrou woorde kan geen gevoel oordra gesig, oë en sagte drukkie dalk onthou hom eerder soos hy was ©Teárlach
Resensie: Die Trapp-Familie — ‘n Lewe vir die Musiek
Die Trapp-familie, ‘n Lewe vir die Musiek [In ‘n ander artikel✽ het ek reeds geskryf oor die onderskeid tussen die vertelstyle van verskillende media wat dieselfde verhaal vertel. Hoe die medium boek ruim en tyd nodig het om ‘n beeld in die fantasie van die leser op te bou, dat sodoende lewendiges in die leser […]
EMMERS PROPVOL LIEFDE
EMMERS PROPVOL LIEFDE vers1 Emmers propvol, van my ware liefde emmers propvol, net aan jou my liefste bakkies vol, van al my sagte soene bring asseblief, tog gou my skoene vers 2 Emmers propvol van my ware liefde emmers propvol, net aan jou, my liefste beddings propvol, van al ons glimlaggies deel ons saam, al […]
BLOM WAAR JY GEPLANT IS
BLOM WAAR JY GEPLANT IS Blom, waar jy geplant is blom, waar jou drome is blom, waar die son opkom blomme, orals om my rond Pers laventel, op die ope vlaktes Pers lavental, dis waar ek wil wees Pers laventel, slaan my asem weg Pers laventel, se pers kombers Blomme, bring die somer lente Baie […]
BALLONNE SWEEF HOOG
BALLONNE SWEEF HOOG Vers1 Ballonne sweef hoog in die wind ek het die kind in my gevind ek kyk op en staan verstom my drome sal na my toekom Vers 2 Ballonne sweef hoog in die wind ek het die kind in my gevind ek sal my drome gaan haal in die wolke waar hulle […]
ALLEEN IN MY BED
ALLEEN IN MY BED Vers1 Ek lê alleen hier in my bed hunker na jou liefde wat jy het jou warm lyf styf langsaan my van my eensaamheid kom bevry Vers2 Ek lê alleen hier in my bed hunker na jou liefde wat jy het ek wil jou hier naby my hê wanneer gaan ons […]