RYE SPORE
RYE SPORE Rye spore het ons op die strand geloop jy het rye spore deur my hart geloop voetspore diep in my siel gebrand jy het sagkens in my hart beland Rye spore het ons op die strand geloop jy het rye spore deur my hart geloop kyk in my oë so skaam en verleë […]
MOOISTE BOERE MEISIE
MOOISTE BOERE MEISIE My mooiste boere meisie my hart sing ñ nuwe wysie my enigste liefling duifie haar mollige sagte lyfie My mooiste boere meisie my hart sing ñ nuwe wysie my mollige liefling duifie my beertjie, en sagte lyfie Haar groot, lyfie mooi en fraai mal oor haar, lyfie wat so swaai mal oor […]
Die ongenooide gas
Ek kom sonder dat ek jou ken, of jy my genooi het om my ander wang ook te draai – ritmies op die klank van “ in my lewe” soos Mathys dit aflys, en ek dans met my hoepelbeen op jou voorstoep want jou voordeurklokkie het ‘n dowwe dong-dong deuntjie wat die mis voor my […]
Die BEVOLKING as ORGANISME
Die Bevolking as Organisme ‘n Volk is ‘n organisme. Dit wil sê, dit is ‘n lewendige wese wat (te enige tyd in die verlede) gebore is en (te enige tyd in die toekoms) gaan sterf. Dit beleef groeifases of -stappe, dit vorm organe (Bv. ondergroepe wat ons stamme noem), kan deur ‘n oorlog of natuurramp, […]
1. Joodse Grappie, die Vriendin
Die Joodse Grappies – Dit is wat die Jode ondermekaar vertel; in teenstelling met die Jodegrap – Dis wanneer bose mense die Jode wil beledig en hulle slegsê. Die Joodse grappies het dikwels ‘n „slim” rabbyn: ‘n Rabbi wat dikwels sy vertwyfelde gemeendelede die snaaksste raad gee. Maar nie net rabbyne maak mal voorslae of […]
In ‘n blou droom
sien ek jou op my pad huis toe. Jy ry deur Paradysstraat op ‘n blou fiets. Jou broek en hemp lyk sag – ‘n ligte denimblou. Jou oë is blou. Jou oë lag en jy waai vir my. Jy lyk gelukkig … en ek is bly, want jy was so lanklaas werklik gelukkig. © Carma […]
Genadefees
hier word die nagmaal bedien dis die fees van die genooides die boemelaars en on-erkendes wyn en brood gratis voorsien uitgestorte genade onbeperk ook vir die sonder kerk © Anzé Bezuidenhout
My denke
huilend wolf my verlange oor die krom van die sekelmaan aandblomreuke salf die kneusings van my siel terwyl bidwoorde fetus op die hemel van my tong blindelings klingel windklanke in braille deur die heilige branders van my denke wat in algeblaar huil dan kry my woorde nuwe voetvlerke en ry sorgloos oor die pieke van […]
Monique …
As ek woorde kon vind wat ooit kan omskryf hoe kosbaar jý is my kind – Sou ek dit inets teen die vensters van jou hart, waar dit ewig teen ʼn reënboog van liefde weerklink. Ek sal my woorde foutloos aan jou hartsnare bind Elke sin met hoofletters in silwer vergul. Aan die i’s se […]