My Vers
Nog ‘n slapelose nag huil
ure om, saam met ‘n arenduil
hoe-hoooo, hoe-hoooo
ver weg skiet ‘n ster ‘n traan, en
net ek weet die engele
het saam met Jesus
Psalm 31 vir mý geskryf.
© Caren Kearley
Kopiereg Voorbehou
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.