
MOOISTE BOERE MEISIE
MOOISTE BOERE MEISIE
My mooiste boere meisie
my hart sing ñ nuwe wysie
my enigste liefling duifie
haar mollige sagte lyfie
My mooiste boere meisie
my hart sing ñ nuwe wysie
my mollige liefling duifie
my beertjie, en sagte lyfie
Haar groot, lyfie mooi en fraai
mal oor haar, lyfie wat so swaai
mal oor haar, hare wat so waai
hoe kon jy, dit ooit kon raai
dis hoe sy, my wêreld laat draai
met haar mollige lyfie alte fraai
met haar mollige lyfie alte kwaai
my enigste mollige beertjie nooi
my enigste liefling is so mooi
Eleen van Deventer Vorster
kopieregte voorbehou musiek te koop kontak my op email
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Vonnie
En hierdie inskrywing ook. Dankie Eleen.