Dieper as diep die liefde
die verstaan van liefde besef mense werklik wat is dieper as diep ek kan dit self nie beskryf maar wat ek beleef daarin verstaan niemand behalwe Jesus binne in my broei dit ongelooflik liefde wat straal soos sonstrale al skyn dit nie eens meer ek glo in liefde al is ek alleen liefde is soos […]
Wanneer die stof gaan lê
ver heen kyk ek by my venster uit staar na niks diep geraak in wese denke rol my gemoedere vol snydend sny die woorde ongegronde leuens spoel oor hul lippe saam gekloek en saam geskinder dink hul ek weet nie wat om my aangaan stoot gedagtes elke greintjie skets soos ‘n prentjie voor my oë […]
Opregtheid
Niks is meer soos gister nie dink ek; met die malligheid van my eie saligheid voor ek ontsnap na ‘n ongekende ewigheid gee my dan eerder terug aan alles wat ek gehad het voor jý my pad kom teer het met liedjies en lagstories oor jou onverklaarbare liefde wat Suidoosters kon opruk of ligtorings leeg […]
Die Touloper
Die touloper Elke tree wat hy gee verbreed die verby, verhaas die bestel, wyl die afgrond bly As sy voet gly en hy bo kan bly, sal hy weer glo hy maak dit daarbo Met spiere gespan, bewus van benede, bevry hy sy gemoed met gewyde gebede As sy voet rus, word hy bewus, van […]
Maanengel
Dis koud in ons kamer die wind waai stil deur die huis dis al Augustus in die Boland en die skepping se stof hang buite tussen Peperboomblare en die oop ruimtes in my kop ek is soms nog jy of ons my gedagtes vertak verder deur die donker gange van ons stil woning versink ook […]
Dié traliehek van jou hart
As dié akostiek van my klaroen – strelend loei oor jou hart in sagte klank kyk jy na die skakeer van ñ allermooiste reënboog wat kaats in die lokasie van jou liggaam. Met die triomfant van my trompet – speel ek náák melodieë en breek oop jou geslote traliehek ek plaas liefsliédere in die metaalkoue […]
Uitgeklok aan Genade (Boemelaar)
Winterkoud vuil verslete klouend aan ou kombers Iewers het sy lig verdwyn tussen gevoel en lewe uitgeklok aan genade alleen in eensaamheid wonder hy soms “hoekom” waar dan so skeef gedraai strompel hy deur strate op soek na iets te ete voor winkelvenster pak hy sy bondeltjie Koue sement vloer opgerol in n sielestryd oorval […]
As Die Donker weer kom
Jy bou ‘n huisie van kaarte. Elke kaart ‘n hoop. ‘n Droom. ‘n Wens. ‘n Aspirasie. ‘n Verlange. ‘n Begeerte. Jy werk hard. Jy glo. Hierdie gaan ‘n pragtige huisie wees. En dan, kom ‘n wind en die huisie stort in duie. Dalk is dit nie eers ‘n harde wind nie, maar ‘n ligte bries. […]
Spitsverkeer deur Lynelle Clark
Spitsverkeer is refleksie tyd, veral wanneer jy wag om jou eindbestemming te bereik. Dit is die tyd wat jy werklik luister, hetsy na musiek, die dag se nuus of in gebed met die Hemelse Vader. Ander kere kan dit ‘n heerlike kuier tyd wees. Juis omdat jy en jou reisgenoot afhanklik is van mekaar se […]