Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Genade"(Bladsy 54)

meeue op strand deel dit met my en al die ander strandwandelaars golwe wat kom en gaan verstaan wat almal daar bymekaar bring feestyd vir ons wat seemusiek lief fisante sit hoogdrawend en bekyk hierdie besondere opera uitgevoer deur natuur en mense teenwoordig kraaie gil verbaas uit die boomtop eenkant op my duin sit my […]

op my duin voel ek nooit nors mense kom en gaan en geniet branders spoel en breek sag wind waai soms sand in jou oë meeue gil en skreeu van plesier op strand is almal rustig en kalm net soms – soms kom daar iemand iemand met berge vol bagasie bagasie wat hul wil aflaai […]

dieselfde water spoel vanaf skeppingsdae in golwe oor strande van die wêreld oor en oor word water gebruik hersirkuleer deur wolke riviere en onder grond lewe is ook byna so daar is niks wat is wat nog nie gewees het nie ouderdom is dan relatief tot werking van jou brein ©Teárlach

my siel sweef weereens wyd oor golwe van gedagtes noord en suid tussen vure wat brand op paaie swart jil barbare en dans hul dodedans vinnig versprei rookwolke nou trek in misbanke oor duin en see swart met blitse wat kartetsend blink terwyl mense saggies ween en skuil vlugtelinge sonder draad of klere staan verdwaas […]

jy is ‘n trillende wonderwerk geteken deur onse kreatiewe God jy was net die lyne van ‘n skets in jou ma en pa se gedagtes unieke chromosome ingekleur deur meiose elk chromosoom met sy eie kleur waar die hardkoppige eiersel ongeduldig wag daar het die soekende spermsel haar probeer beïndruk jy is ‘n trillende wonderwerk […]

Tussen niks bestaan en alles verstaan vind jy vrede in die soeke waar die opbrengs van jou vertroue volgehoue bly in die dieptes van jou roeping, sodat ‘n erfenis saam jou kruis kan stap tot bokant die pieke van jou lewensberg; tot voor die uithoeke van waar tragedies se smart hand aan hand aan jou […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed