Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Genade"(Bladsy 55)

waar is bo en waar is onder soms draai die lewe in my kop dan moet my gyro eers weer aanpas by ‘n nuwe rigting van oos en wes soms van ‘n nuwe bo en onder so moet elke mens dikwels by verandering aanpas vir party is dit maklik ander vind dit moeilik verskil kom […]

soos ‘n visserman wat elke dag probeer maar nooit enige vis uittrek wat hy kan eet soos ‘n jagter wat kilometers loop sonder om bok te skiet soos ‘n oupa en ouma wat maande wag sonder om besoek te word soos ‘n beloofde wat dae wag om van haar geliefde te hoor soos ‘n boer […]

laatnag se taksiegeluide soos dromme oor duineveld klink soos stemme van dooies wat optrek in stryd teen doderyk so klink stemme van oral op in land waar dromme slaan – vure brand opruiende toesprake regeer diep ondermaanse drang na vore tree in grynslag wat oor dae versprei maande se onteer respek is verloor vrees is […]

Verblyk die hede se mooie verlange het lankal sy woorde verloor emosies wat vasbrand in my hart sodat ek dit eendag weer kan uithaal Die lewe is snaaks, mooi kosbaar, onverstaanbaar van die grootheid, die goedheid die genade en ook die goeie uit die hede ‘n Koue oseaan onder ‘n brandende maan wat so grootoog […]

Jou anker lê diep onder die grond begrawe ‘n eindelose bestaan waar trane verdrink en die omvang van verwoesting verstaan stille waters diepe grond onder lê jou duiwels en luister na gedagtes wat teister die noodlot staan bak hand en vergryp homself tot die donkerte jou oorheers onbeskaamd gestroop van waardigheid kom alles tot stilstand […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed