Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Sosiale kommentaar"(Bladsy 104)

op my duin is daar bosse droë fynbossoorte met diep wortels wortels wat aan brak-water gewoond is wortels wat floreer op soet reëndruppels nat mis sproei van die see voed hul blare maar droogte maak uiteindelik sy indruk vel en bruin staan die gevolge daar is ons ook so droog in ons siele dat elke […]

By ‘n outoppie-samekoms – verjaarsdag van ‘n voormalige kollega – sit ons langs ‘n vreemdeling met ‘n grys baard. Drie-en-tagtig jare oud. Dit kom aan die lig dat hy ook voormalige onderwyser is. En hy het daadsaaklik nog in ‘n ou „Dorfschule” met so twintig, dertig kinders in nege klasse saam onderrig. (Laat my dink […]

Ek en jy… wie skryf die lied waar ek en jy disharmonieer die klawers wit en swart so saam moet sing dat ek en jy so ewe gedwee hul komposisies soos marionette weergee die atmosfeer beheerd die kleur van vel die klap van tong die vrede verdryf vertroue versweer die slimmes die spel die ritme […]

my duin is ‘n sitplek sitplek inloop-teater jare gelede se skater grawe ek en ontdek terwyl golwe voor my breek sweef gedagtes baie ver terug eensame dae van soek en nie vind dae van ontdek sonder tevredenheid sommer vroeg al gekwes en geswind sorgsame retrospeksie deurgeswoeg ewige optimisme ontdek sukses storm aan op uitdagings verworwe […]

kreunend en steunend stap ek soos ‘n wafferse agteros teen die duin op elke oggend se ritueel wag vir die son om te skyn oor Sy prieël water blink in deinende golwe seemeeue sweef trots oor alles mense ontwaak al rekkend en strekkend stap hul langs die see se soom ver bo gil albatros sy […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed