Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Sosiale kommentaar"(Bladsy 34)

ou grysaard sit en roer haar pap stoom staan op uit die pot haar growwe hande skep vryf die pap tot baie fyn gesag onmiskenbaar matriargale stelsel werk goed ou grysaard sit weg gegooi onder sink afdak kookskerm vir ‘n dak op vuil goiingsakke slaap sy oor die rand borrel die rook uit waar die […]

al om en om die baan draf atlete en sommer dom al vinniger en haastiger kom hul met bomenslike krag stu hul teen wind tot laaste paar treë gebeur sonder asem van agter kom helena met ‘n swaai van arms alle konsentrasie op die wedren van haar lewe stomend pomp haar longe in teue van […]

oor my duin stap daar soms enkelinge met eie idees dikwels groepe wat laggend gesels meer dikwels niemand nie vir dae lank is dit stil so lê mense ook gedagtes bloot op sosiale media onbewus van goedertrou daar buite sluip ander wat in “goedertrou” leef hul floreer op goedertrou daar kry hul die meeste pret […]

My Vaderlandsgrond het modder aan ‘n strooilat geword – soveel toutrek en stry oor baaswees en besitreg het ontaard in ‘n woesterny. Die hand wat met liefde saai word genadeloos, berekend afgemaai – die voedingshand wat swoeg van vroeg tot laat vertrap in vergeldingsmaad. My mond word gesnoer stom en verbaas al skree my wese […]

uitgekerfde boomstompe verweerde klip stapels berge bome en riviere oermense en barbare aanbid steeds afgode diep gewortelde kwaad stryd tussen twee wêrelde donker wêreld en ligte wêreld onoorbrugbare verskille vreesaanjaende self aanbidding barbaarse uitbarstings onversoenbare oortuigings in eeue was dit nooit oorbrug nuwe wêreld wil dit negeer almal onder een afgod regeer kleure word gebruik […]

brolloks en bittergal verskyn in ‘n enkel knal mense sing en dans asof laaste kans bodes van onheil bepaal mense se peil gillend en juigend als verkrygend intellek ontploffing soos gruis in stormwind grawe strepe in staal en almal betaal ©Teárlach

wanneer suid-ooster waai en die son oor my duin verskraal krimp my hart inmekaar van seer al is daar geen pyn of leed geluid laat my assosieer elke bos jeugdige hare waai skeef en krom so ysig laat gesiggie opkrimp in ‘n plooi blosend sonder enige skaam verlang jy na warm kooi wanneer jammer wees […]

  IMMUNITEIT en KWARANTYN Deel 3 Hoe gaan dit nou lyk wanneer die wêreldwye doodbringende, besmetlike siekte verby is? Wat gaan oorbly? Sewe, miskien ses miljiard mense met vrolike gemoed wat optimisties in die toekoms kyk? ‘m Wêreld met drie of vier miljard stinkende lyke wat opgeruim moet word? ‘n Geselskap met infrastruktuur wat werk, […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed