Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Sosiale kommentaar"(Bladsy 35)

in my klein tyd het ons dikwels geswaai sulke lang toue aan ‘n boomtak met ‘n ou motorband om op te sit dan het die boeties vir sussie baie hoog geswaai totdat ma of pa kom red het vandag is daar ook nog baie hoë swaaie wat sommer groot swaartekrag van mens verg om bo […]

hierdie staat waarin ons leef die staat van ontmensende inperkings waartydens owerhede onwettige eise stel onwettige inperkings op organisasies en besighede aanbring tot nadeel van hierdie minderheids groepe kan nie beter opgesom word as ‘n aanhoudende staat van verwarrende wette en onsamehangende optredes van die owerheid ©Teárlach

om bang te wees is nie ‘n skande nie wanneer bang wees, vrees word kan dit problematies wees mens verloor nooit vrees vir die dood jou liggaam reageer instinktief op al wat pyne en seer is veral vir die weerlose is vrees baie erg hoe minder voorbereid jy daarop is hoe erger kan jy dalk […]

in die walm van bestaan staar oë na goed op ander man se stoep as algemene besit. doek gesig vat geld by gesiglose bank wat versekering eis betaal deur ń ander man. steel is ń gemene deler met almal ń bietjie armer dief tydelik ryker met vreemdeling se wraak. skuld beken en restitusie van gesteelde […]

Chef de cuisine beplan in kos gange van voor tot namaal komplimenterend in smaak. Maître d’hôtel lê silwer eetgery, plaas dekor rankskik gesels en sitplek die tafel is gedek. Chef de parti berei brousels as haute cuisine die swak proe toets saam afgelag as onkunde.

vanoggend kan ek die koue lug op my duin met ‘n botter mes sny en dit uitpak in grepe van bitter koud tot vrek koud en in kleure hier teen die gematigde see lug is die skielik ook baie koud – so asof die wind iets wil sê “kyk, ek het jou gister oorgesien, maar […]

in die ryp lê die veld oop en plat kraak wit tussen lyne wag stywe droë gras vir ń spel. uit warm komberse strek stywe ledemate na skoon ruik klere pak die stryd kleed in selfvertroue ettikette sak. gras blink teen voete wat nat spore maak altwee vertrap as die stryd ontplof in die wen […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed