Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Vreugde"(Bladsy 40)

maar dalk, op ’n dag val daar druppels uit ’n potblou hemel – abrup, heel onverwag dan sal jy dans jy sal huil jy sal lag as jou vleie loop as reën riviere raak trane sal ’n vuil streep oor jou stofwang kaart, maar wie gee om – genade moet ’n merk kan maak © […]

Web Vasgevang in ‘n genadelose web ‘n web van seer, pyn, rou en grou web drade wat die hele wese toespin ongenadiglik is die sielsrowende geveg geveg vir oorleweing, nie in die vlees tog diep vasgespin binne in die gees ‘n web wat weerstand bied teen die eie mens wat verlange na iets ontketen, iets […]

Liefde uit die oes Mens, se lewe saai, lê aan skerwe soms, voel dit, of jy kan sterwe jy oes, uit die saad, die gerwe wat? is dit, wat ons eendag erwe Winde waai, die lewe word gesaai uit die oes, word die liefde gemaai mooi is die lewe, soms is dit tog saai in […]

Vlamme Van My Hart Saggies, kletter! ligblou vlamme in my hart dit spreek van liefde, dit spreek van smart in my binneste, voel ek, heelemal verward dit voel!! my siel, my wese word verhard Ure, dae, weke, gaan in tyd, stadig verby die smagting na liefde, die leeg, dit bly dit voel, of my siel, […]

Rol weg die klip HY is nie hier nie HY het opgestaan die klip is weggerol linnekleed lê daar met kopdoek verderaan netjies opgevou dat ons kan weet HY is nie klaar HY kom weer eendag op die wolke aan n verhaal van oorwinning vir ieder hiers geen onderskeiding van enige aard hoe groot ookal […]

’n Stoep is ’n magiese plek. In die woord is hierdie werklik die beste beskrywing waaraan ek kon dink, maar in die hart klink “magies” vir my volksvreemd en stief. Ek wil dit beskryf met ’n eg Afrikaanse en Suid-Afrikaanse woord omdat dit ’n plek is wat soveel betekenis, emosie en herinneringe oproep. Tog kan […]

Die sjokoladekoek Ouma Betjie stap sleepvoet deur die gang van die ou opstal op pad stoorkamer toe. Agter die deur staan die swaar geelhout wakis waar al haar kosbaarhede nog steeds bewaar word. Sy lig die deksel met ‘n kraak oop en begin soek. Heel onder kry sy haar resepteboek. Agterin, op twee los geel […]

deur
vir Verhale
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed