
Trog Danse
volksdanse
verwoerd gevoster
gister se genre
word verkoop
as vryheid
ubuntu danse
gebou uit voetestamp
verlede vermeng met môre
gechoreografeer
as vryheid
breek die dans
stof trap, stof trap
die verlede
op eie ritme
in môre stappies
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.