Jongste aktiwiteit:

U is by my

U IS BY MY {Lirieke: Magda van der Walt/

Al sou die aarde beef, berge skuif in die see
Sou die waters skuim en bruis, berge skud as waters styg
Weet ek Heer, U is steeds hier by my
Koor
U is by my, U oog is op my.. U is getrou, en deur alles steeds by my
U goedheid eindeloos, soos die heelal eindeloos
Tot by die wolke U trou, daarom sal ek bly vertrou
Ek weet Heer, U is altyd (steeds hier) by my
VERS 2
Ek sal nie bang wees nie, my hoop is net op U
In die skadu van U vleuels is waar ek (my) skuiling vind
Ek weet Heer… U ‘s hier by my
Koor
U is by my, U oog is op my, U is getrou en deur alles steeds by my
U goedheid eindeloos, soos die heelal eindeloos,
Tot by die wolke U trou, daarom sal ek bly vertou
Want ek weet Heer U’s altyd by my
Keuses:
U is my lig, U is my rots….my vesting.. op U sal ek vertou
Koor
U is by my…U oog is op my.. U is getrou en deur alles steeds by my
U goedheid eindeloos, soos die heelal eindeloos
Tot by die wolke U trou, daarom sal ek bly vertou
U is by my, U oog is op my…U is getrou en deur alles steeds by my
U goedheid eindeloos ..soos die heelal eindeloos
Tot by die wolke U trou, daarom sal ek bly vertou
Want ek weet U is altyd by my.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Wilma het n geregistreerde lid geword

  • Carlien Lid se profiel foto het verander

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak