Jongste aktiwiteit:

vakie


my naam issie klasie
maar: as ek klaar ge-eet het is ek vaak
as ek vaak word, gaan ek slaap
as ek opstaan word ek moeg
as ek moeg word is ek vaak
as ek vaak is gaan ek slaap
so ek kon maar netsowel
klasie gewees het

©Teãrlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed