deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Filosofie, Nostalgie Share: verwante: grond Die duif en die doop 6 Desember 2020 424 gesien 0 Komentare 0hou van van kleinsaf . onder hoë sprietwolke lê see kalm en turkoois van kleur my hart loop oor van blydskap oor herinneringe gedeel lewendige gesprekke wat soveel waarde soms weemoed kan bring . ©Teárlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende