Jongste aktiwiteit:

hunkering

.
in elke man se hart
bly daar ‘n hunkering
van onvolkomenheid
selfs na jare se geluk
en saamwees kan
dit steeds wees
.
in elke vroue hart
bly daar steeds hunkering
na dié volmaakte maat
selfs na jare se geluk
en saamwees kan
dit steeds knaag
.
in elke mens se hart
bly daar ‘n hunkering
van onwerklikheid
selfs ‘n oumens
ervaar steeds
onvolmaaktheid
.
©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed