Vanaand onthou ek jou!
Vanaand onthou ek jou! …
Ek onthou vanaand elke goue oomblik saam met jou,
soos die aand toe ons, ons lief aan mekaar belei.
Gemaklik gevoel om soveel met jou te deel,
en steeds laat jy my voel, so ongelooflik vry.
Al het ons altwee aanbeweeg,
en jy hetdie regte man gekry om mee te trou,
sal die goeie herrineringe altyd in my hart en gedagtes bly,
ja, verseker, sal ek dit altyd, altyd onthou!
Wat sou gebeur, as ons mekaar regtig sou soen,
sou ons dalk bymekaar wees,
en nog meer lekker baie dinge saam doen,
ek jou op my bors laat neerlê,
en jou styf vashou, sodat jy nie sal vrees.
Ja, vanaand onthou ek jou,
met jou mooi glmlag altyd die sonskyn in my lewe gebring,
gemaak dat ek net vir jou sing,
het ek soveel meer as jy verbrou,
selfs in ons vriendskap,
daarmee het ek myself laat oorbegin,
sodat ek jou altyd in goedheid kan onthou.
©Kopiereg – Timothy De Vos Botha – Alle Regte Voorbehou
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober projek