deur ANTON vir Gedigte Merkers: Liefde Share: verwante: grond Die duif en die doop 7 April 2016 326 gesien 2 Komentare 0hou van Varing Soos varings versprei jy vlak deur die wand van my hart…. ontkiem jou spore in sag bries deur my gemoed… groei jy vas… binne in my @Anton Kilian Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende
Meermin
Super goed!