veels geluk
na tagtig jaar se gestoei
is jy in kalmer water om te roei
na daardie ontwykende oorkantste
soms onduidelike bosbegroeide boei
na ses en vyftig jaar se gestoei
oor watter een dit gaan wees
stap jy nou beslis voor
in die lewenskoor
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.