Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

Vel

organe, spiere senuwese
bloed, maagsap
en al die ander
lê staan, sit
in vel vasgevang.

vel met
skeete, vlekke sere,
verrimpel, verskroei
in vele kleure.

vel strepe, repe rimpels
stadig geskilder
is ons paaie
van uitgegrawe waarde.

vel klinies gerek tot plastiek
om so ń lewe
te verdof
in ongelooflike logika.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed