Jongste aktiwiteit:

Vergeet om te onthou

Onthou my wanneer die suiderkruis blom
Wanneer die aurealis borealis lig in die donker probeer wees waar niemand kyk nie
Wanneer stormwaters deur die Namib tromboon
Wanneer jy aan my dink

Vergeet my wanneer jy ‘n vergeet-my-nietjie pluk
Vergeet my wanneer jy nie van my droom nie
Vergeet my wanneer die aarde hel om die son
Vergeet my soos jy onthou om te doen

net kulu




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Karina Nel het n geregistreerde lid geword

  • Karina Nel het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak