Jongste aktiwiteit:

Vergenoeg

klein neste
deure eners gestasie
in lang gang verbindings
vol van lewe.

vierkant lewe
met hoë grens mure
vele ruimtes
leeg van vreugde.

ń eie tuin
deur mercedes ruit
ń ver uitsig
uit woonstel venster.

molle in die blomme
rook op horison
onvernoegdheid kanker
tuiste na ń tronk.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Anze en Profiel foto van ILANAILANA is nou vriende

  • ILANA het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • ILANA Lid se profiel foto het verander