Jongste aktiwiteit:

VERLIES

“What is now proved was once only imagined”
–Kahlil Gibran-

ek voel verlies
al het ek jou nie
besit nie
tóg sien ek jou
glimlag in my droom
voel ek jou warm
in die sonstreel
absorbeer reën
my stil trane
verlustig ek my
in die voëlvryheid
nee ek vind
jou in my vreugde.
©linda




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed