Jongste aktiwiteit:

VERSPLINTERDE HART

VERSPLINTERDE HART

Dis finaal ons lewe van bitter soet seerkry
jy moet asseblief verstaan
jy het my wereld op sy kop gedraai
jou laaste groet het ons ewige stilte
G E B R E E K
teen jou woord teen my hart
koue wat hier diep binne my
verwoes is soos
V E R S P L I N D E R D E G L A S
verbrokkelde beloftes het jy my tyd
G E S T E E L
ek weet dit is beter vir ons altwee
ons baklei teen hierdie veharde baksteen
M U U R
daar is net verbrokkelde beloftes oor
jy draai jou rug teen my
ons toekoms lê in
S K E R W E
jy moet dit asseblief verstaan
ons kyk teen lee beloftes vas
jy het gesê jy is daar verewig en altyd
ek kan dit nie meer vir jou wegsteek nie
dis beter om eerder stil tebly
stilbly is ook ñ antwoord

Tiptografie
* G E B R E E K * V E R S P L I N T E R D E
* M U U R * S K E R W E
Paradoks
* veg vir vrede * soet en suur van die lewe
* stilbly is ook ń antwoord
* om die waarheid tepraat moet ek lieg
Eufemisme
* om iemand sag te laat gaan
* om te weet, is om te verstaan

Eleen van Deventer Vorster




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed