Jongste aktiwiteit:

Vier seisoene winter

In die ryptrap van ‘n winterlandskap
het ek blindelings weggeloop uit die
vries-skroei van jou siel se koue vuur
in hierdie helle-uur het ek gehoop
om die verkluimde hart wat sterf in my
met die warm van die trane oor my wange
vry te koop

©️Elize Kruger
8 Junie 2022




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed