…vir altyd …
… vir altyd …
‘n stem …
‘n fluistering deur die strate
‘n bries … koud uit die paradys
ons is uit ys gesny
‘n ewige liefde …?
of was dit ‘n fantasie …?
dié wêreld het my mal gemaak …
© L Barnard (16/06/2017 Skotland)
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.