Jongste aktiwiteit:

Vir jou Suid Afrika

Wie is ek?

Dit is die vraag wat so Baie van ons vra. Ons soek die antwoord hier en daar, ons vra selfs die wereld se raad.

JY liewe mens is Suid Afrika.
Die land van diversiteit, waar jy vandag kan besluit. Staan op, stap uit. Kyk na die Protea. Dink aan een feit.

Suid Afrika se Nasionale Blom kan vir jou n voorbeeld wees van hoe om jou self op te som.

Dit simboliseer krag, diversiteit, moed en transformasie.

Jy is die Protea. Ons krag kry ons van Bo. Kyk op en maak oop jou oe. Jy is alleenlik jy. Gekies, geskape met jou eie identiteit.

Moed- Tel op jou swaar, beweeg net voorentoe en hou op om in die spieel na jouself te soek.

Transformasie-Ons is n reenboog nasie. Sterk en stralend, nes die Protea se blare.

Jy liewe mens is Suid Afrika.
Jy die die Protea. Jy laat jou prag, sterk blare aan n nuwe generasie na.
Vir wat Wil jy Meer vra?




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed