Jongste aktiwiteit:

Voel wat ek voel

Die laataand vang my in sy wip
grou
klou
in ‘n ewige sirkel van onthou

Raak my dae
te skraal
en my kamer se muur
te nou

Klosse goud in die son
lӗ bont gespikkel
langs die groen- grou see

Verby vlug die die sagte reӫn
en skielilik voel ek weer alleen
my hart klop stadig
ek voel die verte
beweeg al nader aan my




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Colin het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tearlach het ‘n nuwe publikasie gemaak