deur Driekie vir Gedigte Merkers: Hartseer, Mishandeling, Pyn, Sielkunde, Sosiale kommentaar, Teleurstelling, Verhoudings, Vrees, Wanhoop, Wraak Share: verwante: grond Die duif en die doop 29 Oktober 2020 731 gesien 0 Komentare 0hou van Voete van klei toe blyk jou voete ook maar mortel te wees jou tong vulkanies ‘n sluimerende spioen wat met geringste konkussie vurig lawa stook wonde skroei wat oor weerlose sielsletsels kors ©Driekie Grobler (2020) Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende