
Vrugtelose vlug
.Die brander het so stil
soos ys gaan staan
stil-stil vind ek weer my weg
deur die klotsende water berg
Waar die bosse blougange maak
die koue en die wind stil raak
vlug die donker uit die nag
waar dit vir die son se goue vlug wag
Maak realisme dat dit strak
soos ‘n prent hang
ontkennend stil starend
met glimlagte wrang
4 Kommentare
-
-
neels
pragtig
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Baie mooi Palet!