Jongste aktiwiteit:

Vrystaat Tuin

In die jaard
verkrimp proteas
as ongeskik
in vrystaat sand.

Nat boland winters,
koel see briese
nou net ń somer stof wind
of vrieskoue kaapse
front.

ń Spriet gras staan
dof groen
alleen in tuin grondpad
wat ouma wragtig uitwys
as pragtig
in die dorre land.

Vrou plan is om hier
weg te gaan,
nawaar die mens se korte lewensduur
verdra sal word,
man is verskrik oor
soveel vrye
wil.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak