Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

Vuur Gedagtes

In die stilte
lyk rook wolke
reuse vlamme mooi
in ń vêr vallei.

Emosie stompie vonke
spat onbeheers,
die wêreld oor
ongegag veroordeling
van die aggressiewe daad.

Soen my sag
en vlamme styg stadig
onverwag mooi
uit my diepste maag.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed