Jongste aktiwiteit:

Wat is ‘n rubriek?

Wat is ‘n rubriek,en ‘n liegstorie?
Alle nuwe interesanthede wat in my verbeelding kom krap en om gedigte in klank te hoor sjoe hoe wonderlik klink die woorde as hulle oor jou vlieg en op oor kom daal. Dink hoe diep die mens se psige nou eintlik delf hoe hy in stilte bedaar of selfs woedend kan beeldspraak na tragedie, vreugde en liefde en hoe woorde mense boei om in hulle eie kleinwees soos met die klapwiek van voëls die hemel in te vaar. Dit is waarlik liefde wat ons as mens moet uitleef om die lapgeplakte wêreld met jou siel kan bespeur die woorde jou eie hand uitryk na God en help jou naaste ook homself vind.Saladgasley in die vreemde in Saladgasley in ‘n nuwe dag my nuwe vriend laat jou vlerke die hemel vaar in vlieg, vlieg Kahula of Safair maak nie saak tot ons weer mekaar sien en die padda verby ons stories kom spring kwaak ons weer vir mekaar hoe wonderlik, hoe wonderlik.

Sou ek nou so snaakse Itialiaanse Spreukwoord ken sou ek eerder Sê Ad perpe tuam memoriam.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Sanette het n geregistreerde lid geword

  • Rosalee het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak