Jongste aktiwiteit:

wit vlag

wit vlag

hou my vas
hoor die
oorgeelied

my hart
is die slagveld
van ons oorlog
waarin liefde
ammunisie
vir kanonne is
wat met woorde
kraters skiet

my lief
wees enkel
stil
hou jou oor lig
donsveerlig
teen die
witvlagklop
van my hart

wees verseker
weet hoe lief
ek jou het

©VonVillon marlenab




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed