Jongste aktiwiteit:

wit wolke

oor die blou-blou see
ruis daar mistige wolke
ingekeep met blanko strepe
stadig en majestueus beweeg
massas vog oor landskap
trek hoog op oor berge
gaan blom in blanko
koolkoppe oor droë
bruin landskap
van karoo
waar riviere
in damme spruit
niemand gee
om dat
wit wolke
massas
bruin reën
ontlaai
nie
©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed