Die terugstuur
As die plompwolke
kreefgange gaan
en verby dié godebloedson
vlieg ñ kolibrie’
…liefling
wens ek jy was hier.
Want sodra God ñ
winterdrag ring gooi
en wysiginge
ondergaan in die
kaalarmlug
roggel my hart met
verse terug
na ons verlede saam.
3 Kommentare
-
morne du preez
ek stem goed gepen daar...
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Seirdna
Mooi gedig Zebulon