Jongste aktiwiteit:

Wyk Winter

Die natuur snak na asem
wanneer die koue seisoen sy greep verslap.
Die son oorwin die donker bietjie vir bietjie
as die dag langer lig bly.




Ek is maar net 'n kaalvoetkind van Namakwaland, verslaaf aan die reuk van ink op papier en honger vir woorde wat siele versadig, of dit nou uit my pen kom of joune.

2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed